30 April 2022

Dagstuk
Jesaja 57

Die Here praat oor wat met gelowiges gebeur as hulle sterf: hulle gaan na die Here!
Maar goddelose mense eindig in die graf en ewige vuur.
Hier spreek Hy ook onsedelikheid aan en sê weer vir ons dat Hy heilig is en daarom moet ons ons ook heilig van sondige gebruike!
Ons is immers nie meer sondaars nie, maar regverdiges!

Here, dankie vir ‘n beter manier van leef waarmee U ons konstant uitdaag!
U is Heilig!