23 April 2022

Dagstuk
Psalm 104

Ek wil die Here prys!
Hy is groot!
En Sy skepping besing Sy Naam!
Als wat die Here gemaak het is mooi en reflekteer Sy heerlikheid!
Hierdie lied oor die skepping is so mooi en laat ons dink om die Here te prys vir alles wat om ons is!

Here,
wat my betref: ek wil U bly loof!
Prys die Here!
U is die Skepper!