4 Mei 2022

Dagstuk
Lukas 3

Johannes die Doper se prediking, arrestasie en ook doop van Jesus word beskryf.
Hierna die geslagslyn van Jesus van Maria se familielyn af.
Matteus beskryf Josef se geslagsregister, en Lukas beskryf Maria s’n: albei lei na Dawid wat die voorouer van beide Josef en Maria was.

Here, dankie dat U in die detail van mense is, en dat U met ‘n plan aarde toe gekom het.

Ons pas ook in U plan in!
U is die Vader van geslagte heen!