25 April 2022

Dagstuk
Fil. 4

Paulus skryf vir ‘n gemeente waarvoor hy baie lief is, ‘n aanmoediging om hulle ook te bedank vir hulle geloof en bydrae tot sy hulp.

“Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen.”
‭‭FILIPPENSE‬ ‭4:6‬ ‭NLV‬‬

Here, ons kies om met ‘n dankbare hart U te loof vir wat U doen en vir U voorsiening in ons lewens!
U is ons Bron!