25 Junie 2022

Dagstuk
Psalm 120

Die Pelgrimsliedere is liedjies wat Israel gesing het as hulle geloop het na Jerusalem 3 keer n jaar om die feeste te gaan vier. (Paas, pinkster en Loofhuttefees).
Dan het elke familie opgetrek na die Tempel en het mense mekaar oppad na die heilige stad gekry en dan het hulle pelgrimsliedjies gesing.
Liedjies van vrede en vreugde soos die een.

Here help ons om te sing oor U en ons tong n instrument van vrede te maak!
U is ons Vreugde!