16 Junie 2022

Dagstuk

Psalm 119:81-104

Ek vertrou op die Woord van die Here!
Die Here se Woord is getrou en waar.
Daarvolgens kan ons ons lewens kalibreer!

Dis hoekom ons ook kan sê:
“Hoe aangenaam is u woorde vir my; dis soeter as heuning in my mond.”
‭‭PSALM‬ ‭119:103‬ ‭NLV‬‬
 
Here, dankie dat U woord lekker is om te lees en dat dit die riglyn en loodlyn van my lewe kan wees!
U is die Lieflike Woord!