14 Junie 2022

Dagstuk
Eksodus 6

Ten spyte van ons tekortkominge kan die Here ons steeds gebruik!
Al het Moses gehakkel en wou sy eie mense hom nie eers as leier aanvaar nie (aanvanklik), het die Here al vir geslagte lank ‘n plan voorberei om vir Moses te gebruik!
Daarom MOES Farao op die ou einde vir hom luister!!

Here, vergewe ons vir ons verskonings!
Gebruik ons steeds soos U wil!
U is die Beplanner van vryheid!