17 Oktober 2022
October 16th, 2022
DagstukSpreuke 8Wysheid soek jou!Daarom moet jy wysheid en insig soek soos ʼn kosbare skat!Hier sien ons hoe wysheid ons help in die lewe om regte besluite te neem en dit loop uit op ʼn beter lewensgeha... Read More
16 Oktober 2022
October 16th, 2022
DagstukHebreërs 5Jesus is ons Hoëpriester!!Elke hoëpriester wat daar deur die geskiedenis was, was net ʼn tipe (ʼn afbeelding) van Jesus, ons volmaakte en ewige Hoëpriester!Jesus sit aan die regterhand ... Read More
15 Oktober 2022
October 15th, 2022
Dagstuk1 Samuel 7Samuel lei eers die volk in ʼn geestelike herlewing deur hulle te laat ontslae raak van hulle afgode!Daarna gee die Here Samuel ʼn bo-natuurlike oorwinning oor die veel sterker en aggre... Read More
14 Oktober 2022
October 14th, 2022
DagstukSpreuke 7ñ Wyse waarskuwing teen wellus, seksuele losbandigheid en owerspel, verduidelik dat so ñ prostituut eintlik die einde van die jongman beteken.Sy steel sy onskuld en reputasie.As jy kon... Read More
13 Oktober 2022
October 13th, 2022
DagstukHebreërs 4Jesus is ons rus!Dis ñ beter en voller rus en vrede as die Israeliete se beloofde rus van Kanaan!Maar, hierdie rus soos die Israeliete se land kan net verkry word as jy glo!!Om te glo... Read More
12 Oktober 2022
October 12th, 2022
Dagstuk1 Samuel 6 Die Filistyne het hulle priesters en waarsêers gevra hoe hulle die ark moet terugstuur na Israel!Met hulle antwoord het hulle probeer om steeds die ark by hulle te hou!Benewens goue ... Read More
11 Oktober 2022
October 11th, 2022
DagstukSpreuke 6Tree dringend op om nie in iemand anders se slegte invloed te beland nie.Om hard te werk en fluks jou taak te doen is wys!Dit is nie wysheid om met skelm streke en korrupte mense jou m... Read More
10 Oktober 2022
October 10th, 2022
DagstukHebreërs 3Ons behoort aan God en is dus vir die hemel bestem!Ons, soos Moses, is die huis wat Hy bou en dus moet ons gehoorsaam wees aan Hom en nie soos die Israeliete ongelowig en ongehoorsaam... Read More
9 Oktober 2022
October 8th, 2022
Dagstuk1 Samuel 5Die Teenwoordigheid van die Here by mense wat dit nie respekteer is dodelik! Die Filistyne se 1ste drie van die vyf stede begin plae kry as die ark by hulle is.Daarom wil die Filistyn... Read More
8 Oktober 2022
October 7th, 2022
DagstukSpreuke 5 Sonde draai jou vas sê Salomo!Daarom moet ons weg bly van wellus!Dis dwaasheid om agter die versoeking van jou oë en die versoeking van jou vlees aan te loop! Geniet jou eie huweliks-... Read More
7 Oktober 2022
October 7th, 2022
DagstukHebreërs 2Vader het ons as Sy kinders hulp gegee in die vorm van ñ “Ouboet” wat deur goed moes werk, sodat Hy (Jesus) ons kan bystaan as ons sukkel om deur dieselfde goed te werk.Omdat Hy self ... Read More
6 Oktober 2022
October 6th, 2022
Dagstuk1 Samuel 4In ñ oorlog teen die Filistyne, dink die Israeliete dat dit goed sal wees om die verbondsark by hulle te hê soos ñ “gelukbringer", maar dit was nie die Here se plan nie en daarom ster... Read More
5 Oktober 2022
October 5th, 2022
DagstukSpreuke 4Daar is net een manier om ñ kind groot te maak, en net een manier om self te ontwikkel in jou verhouding met die Here:Dis ñ pad van wysheid!Wysheid se uiteinde is lewe, voorspoed en vr... Read More
4 Oktober 2022
October 4th, 2022
4 Oktober 2022Hebreërs 1Vader God kondig Sy Seun, Jesus, aan as God wat Ewig leef, regeer en groter is as enige hemelwese, groter as enige Engel!Daarom, moet Engele soos ons hele skepping, Hom aanbid!... Read More
3 Oktober 2022
October 3rd, 2022
Dagstuk1 Samuel 3In Silo slaap ñ jong Samuel in die Tabernakel, om die Lamp ( sewestuk kandelaar) aan die brand te hou.Drie maal gaan hy na Eli toe as die Here hom roep!Maar die vierde keer sê hy: “Sp... Read More
2 Oktober 2022
October 2nd, 2022
DagstukSpreuke 3Net soos Jesus:“Jy sal guns en ’n goeie naam verkry by God en by mense.”SPREUKE 3:4 NLVJesus het wys geleef van kleins af en dus het al hierdie seëninge in Sy lewe waar geword!... Read More
1 Oktober 2022
October 1st, 2022
DagstukJohannes 21Jesus verskyn aan Sy dissipels ñ derde keer!Hierdie keer vêr weg van Jerusalem, waar Hy opgestaan het uit die graf.Hy wag vir hulle op die strand van die see van Gallilea (meer van T... Read More
30 September 2022
September 30th, 2022
Dagstuk1 Samuel 2Hannah skryf ñ lied van dankbaarheid teenoor die Here!Daarom seën die Here haar met nog vyf kinders.Eli se goddelose seuns hou aan om Israel te na te kom, en daarom kondig die Here de... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
