23 September 2022


Dagstuk
Psalm 150
“Laat alles wat lewe, die Here loof! Loof die Here!”
PSALMS 150:6 NLV
ñ Roep na die hele skepping om die Here te loof met verskeie maniere en verskillende instrumente!
Hoe wonderlik!
Ons is gemaak om die Here te loof!
Ons is as ñ lof instrument geskep!
 
Here, dankie dat ons saam met die skepping U lof kan besing!
U is die Lofwaardige!