11 Oktober 2022

Dagstuk

Spreuke 6
Tree dringend op om nie in iemand anders se slegte invloed te beland nie.
Om hard te werk en fluks jou taak te doen is wys!
Dit is nie wysheid om met skelm streke en korrupte mense jou mee besig te hou nie!
Owerspel is dwaas en enige vorm van wellus sal jou negatief beïnvloed!
Here dankie dat ons by U kan leer hoe om reg te lewe!
U is ons Eer!
Dankie Here dat ons kan terug kom na ons mooie Suid Afrika!
Israel was ʼn absolute seën!
Dankie vir alles wat ons daar kon leer!