14 Oktober 2022

Dagstuk
Spreuke 7

ñ Wyse waarskuwing teen wellus, seksuele losbandigheid en owerspel, verduidelik dat so ñ prostituut eintlik die einde van die jongman beteken.
Sy steel sy onskuld en reputasie.

As jy konstant wysheid kies, sal jy wegbly van die verleiding van onsedelikheid!

Here, dankie dat U wysheid en U woord ons beskerm en ñ laer rondom ons vorm, sodat ons nie verkeerde gedagtes dink en verkeerde besluite maak nie!
U is Opreg en Wys!