30 September 2022

Dagstuk
1 Samuel 2

Hannah skryf ñ lied van dankbaarheid teenoor die Here!
Daarom seën die Here haar met nog vyf kinders.
Eli se goddelose seuns hou aan om Israel te na te kom, en daarom kondig die Here deur ñ profeet die straf aan waarmee Eli en sy seuns sou sterf.

Here, help ons om U te vrees meer as mense!
U is die Hoëpriester van Israel!