8 Oktober 2022

Dagstuk
Spreuke 5
 
Sonde draai jou vas sê Salomo!
Daarom moet ons wegbly van wellus!
Dis dwaasheid om agter die versoeking van jou oë en die versoeking van jou vlees aan te loop!
 
Geniet jou eie huweliks-maat en weet watter vreugde julle vir mekaar is eerder as om rond te kyk en ander se geselskap te soek. 
 
Here ons wil rein voor U leef eerder as om deur ons vlees gelei te word!
Ons word deur U Gees gelei. 
U is ons Bruidegom!
 
Vandag verlaat ons Jerusalem!5020202020allArchive