9 Oktober 2022
Dagstuk
1 Samuel 5
Die Teenwoordigheid van die Here by mense wat dit nie respekteer is dodelik!
Die Filistyne se 1ste drie van die vyf stede begin plae kry as die ark by hulle is.
Daarom wil die Filistyne eerder die ark terugstuur, as om dit langer tot hul eie nadeel by hulle te hou.
Here, dankie dat U ons Seën met U teenwoordigheid!
Maar, ons besef dat dit baie sleg gaan met mense wat U op ñ verkeerde manier wil aanbid of nie verstaan hoe U genade werk nie.
U is die God van die verbondsark!
Vandag is ons by die see van Galilea!
Ons vaar vanoggend op ñ boot om die groot meer, waarop Jesus geloop het en die storm stil gemaak het, te kan beleef.
Daarna gaan ons na die plek waar Jesus die 5 000 gevoer het met twee vissies en vyf brode!
Ons eindig die dag by Magdala: die tuisdorp van Maria Magdalena!
Daar is ñ nuwe Sinagoge opgegrawe!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025