19 Maart 2023

Dagstuk
Esra 7
Die mooi storie van Esra se roeping na Jerusalem word vertel.  Sy 5 maande tog na Israel  word  ook beskryf. 
Artasata se hulp deur die Here se guns en voorsiening sorg dat daar oor as genoeg is vir tempel aanbidding om voort te gaan.
Die Here sorg vir Sy plan as Hy ons roep!
Here dankie vir U visie in ons lewens en die voorsiening om dit reg te kan kry!
U is ons Versorger!