16 April 2023
April 15th, 2023
DagstukHand. 17Paulus en sy span preek in Tessalonika, Berea en toe in Atene!Alhoewel hulle vervolg was in die eerste twee stede het Paulus op die Areopagus heuwel, die plek van aanbidding met die men... Read More
15 April 2023
April 15th, 2023
DagstukLevitikus 6Deel van die uitgebreide offer struktuur wat die priesters in stand moes hou, was die restitusie wat gedoen moes word as iemand van Israel gesteel of ń ander se dier dood gemaak het ... Read More
14 April 2023
April 14th, 2023
DagstukEsegiël 8Al was Israel in ballingskap het hulle wat in Jerusalem agtergebly het aan gegaan met afgodery!Van diere aanbidding en ook die son na die vereering van Tammus wat verbind word met Ashe... Read More
13 April 2023
April 13th, 2023
DagstukHand. 16Die jong Timoteus sluit by Paulus aan op sy sendingreis.Die Here verhoed hulle egter om na Asië te gaan want die evangelie moes eers Europa bereik en daarom is hulle Masedonië toe waar ... Read More
12 April 2023
April 12th, 2023
DagstukLevitikus 5Ons almal as mense sondig, wetend of onwetend!Waneer ons sonde doen is die volgende elemente nodig:1. Belydenis““ …‘ moet hy, wanneer hy aan enige van al hierdie dinge skuldig is, be... Read More
11 April 2023
April 11th, 2023
DagstukEsegiël 7Trots en sondeskuld bring onvrede, onrustigheid en die dood!Daarom waarsku die Here Sy volk oor hulle sonde deur Esegiël: dis deel van Sy genade, dat Hy hulle oor en oor, en in detail ... Read More
10 April 2023
April 10th, 2023
DagstukHand. 15Hierdie nuwe beweging bekend as christenskap het eers onder die Jode begin en hulle het al hoe meer heidene gesien tot geloof kom in Jesus as Verlosser!Die Joodse gelowiges het egter a... Read More
9 April 2023
April 8th, 2023
DagstukLevitikus 4Dis Opstanding Sondag!As jy sonde doen maar jy weet nie dat dit verkeerd was wat jy gedoen het nie, is dit steeds sonde en is jy skuldig!Omdat jy dan behoort te sterf, het die Here ń... Read More
8 April 2023
April 8th, 2023
DagstukEsegiël 6Die afgode van veral Baäl en Ashera is op die heuwels en bergtoppe aanbid.Daar was pale en afgode opgerig tot hulle eer, ook deur die Israeliete.Meestal het hulle op die hoogtes ook da... Read More
7 April 2023
April 6th, 2023
DagstukHand. 14Mag julle elkeen 'n wonderlike Goeie Vrydag beleef as ons vandag saam die Here se kruisdood vier: die verlossing van die mensdom!!!Paulus en Barnabas voltooi hulle 1ste sendingreis. Alh... Read More
6 April 2023
April 6th, 2023
DagstukLevitikus 3Die offer van diere, skape, bokke en beeste het heengewys na Jesus!Dit is hoekom dit sonder gebrek moes wees om te kan offer.Om jou hand op die offerdier te sit voor sy keel afgesny ... Read More
5 April 2023
April 5th, 2023
DagstukEsegiël 5Die Here se oordeel oor Jerusalem se sonde word verder verduidelik:Die beleg wat uitloop op ballingskap maar nie voor die mense hulle eie kinders begin eet nie.In die Romeinse beleg va... Read More
4 April 2023
April 4th, 2023
DagstukHand. 13Die gemeente van Antiogië stuur Barnabas en Paulus uit om die evangelie te gaan verkondig.In Ciprus beleef hulle wonderwerke wat die Goeie nuus van Jesus so onderskraag dat selfs die go... Read More
2 April 2023
April 3rd, 2023
DagstukLevitikus 2Die offer van ongesuurde brood dui op die Brood van die lewe, Jesus, wat vir ons ge-offer was!Suurdeeg verteenwoordig sonde en daarom mag geen brood wat ge-offer was suudeeg of heuni... Read More
1 April 2023
April 1st, 2023
DagstukHand. 12Vervolging van Christene begin toeneem! 'n Jaar na die kruisiging en opstanding van Jesus word Sy goeie vriend Jakobus deur Herodus vermoor en Petrus was veronderstel om volgende te wee... Read More
31 Maart 2023
March 31st, 2023
DagstukLevitikus 1'n Komplekse en bloederige offer-stelsel was die manier hoe Ou Testamentiese priesters die mense kon versoen met God!Jesus is ons vir eens en vir altyd offer wat ten volle versoening... Read More
30 Maart 2023
March 30th, 2023
DagstukEsegiël 3Met hierdie hoofstuk het die Here my baie jare teruggeroep na my eie “volksgenote”!Die roeping om mense te waarsku ten spyte van hulle hardkoppigheid is nie maklik nie, maar die implik... Read More
29 Maart 2023
March 29th, 2023
Hand. 11'n Draaipunt in die geskiedenis gebeur toe die Joodse gelowiges besef, soos Petrus, dat die evangelie ook vir die heidene bedoel is!Hulle stuur toe gelowige verkondigers van die Goeie Nuus die... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
