12 Maart 2023

Dagstuk
Hosea 11
Ten spyte van Israel se afgod-sonde wil die Here hulle nie totaal vernietig nie!
Hulle is immers Sy kind wat Hy self “groot gemaak” het!
Sy belofte staan dat Israel sal terugkeer na hulle land nadat Assirië hulle weggevoer het.
In 1948 het dit begin gebeur en gaan steeds vandag aan as Israeliete terug gaan na hul nasie se land.
Here dankie dat U elke belofte hou wat U ons belowe!
U is die Waarheid!
Vandag ry ek die Argus fietstoer (109km)!
Bid asb!