21 Maart 2023

Dagstuk
Hosea 14

“Keer terug, Israel, na die Here jou God, want jy het deur jou sondeskuld gestruikel. Kom met julle woorde en keer terug na die Here. Sê vir Hom: “Vergewe ons sondeskuld volkome, aanvaar ons belydenis; ons wil met die vrug van ons lippe vergoed.”
‭‭Hosea‬ ‭14‬:‭2‬-‭3‬ ‭AFR20‬‬

Daar is ALTYD vir ons vergifnis as ons in nederigheid ons sonde bely en na die Here draai!

Die belofte van Sy genade lê ook aan die einde van Hosea!

Here dankie dat U ons wil vergewe en met ons wil versoen!
U is die Vader met ontferming!