5 April 2023

Dagstuk
Esegiël 5

Die Here se oordeel oor Jerusalem se sonde word verder verduidelik:
Die beleg wat uitloop op ballingskap maar nie voor die mense hulle eie kinders begin eet nie.

In die Romeinse beleg van die stad in 70n.C het dit gebeur, volgens die geskiedskrywer Josefus.

Here help ons om sonde en afgodery uit ons stad te hou en U heelhartig te volg!
U is ons Liefde!