4 Mei 2023
May 4th, 2023
DagstukHand. 23Paulus spreek die Sanhedrin toe.Dit is die 70 leiers van Israel wat uit Sadduseërs en Fariseërs bestaan.Paulus maak aanspraak op die feit dat hy ń Fariseër is en dat die opstanding eint...  Read More
3 Mei 2023
May 3rd, 2023
DagstukLevitikus 12Die offer van ń ma wat geboorte gee aan ń seun en ook aan ń dogter, word hier voorgeskryf.Ons sien hierdie veral uitspeel in Maria se lewe as sy haar oudste Seun in die wêreld bring...  Read More
2 Mei 2023
May 2nd, 2023
DagstukEsegiël 14Die Here verduidelik deur Esegiël dat as ons ń profeet met vooropgestelde idees nader, met ń afgod in ons hart, sal die Here die profeet antwoord aangaande dit wat ons WIL hoor.En nie...  Read More
1 Mei 2023
May 1st, 2023
Hand. 22Paulus deel sy persoonlike getuienis met die Jode by die Tempel in Jerusalem!Hoe hy as Fariseër die Christene vervolg het en toe naby Damaskus ń ontmoeting met Jesus gehad het, gedoop is en te...  Read More
30 April 2023
April 30th, 2023
DagstukLevitikus 11Die Here gee deur Moses en Aäron opdrag aan die Israeliete oor wat hulle mag eet en watter diere, visse en voëls hulle nie mag eet nie!Rein en onrein diere was ook die Here se manie...  Read More
29 April 2023
April 29th, 2023
DagstukEsegiël 13Die Here spreek Hom ten sterkste uit teen die vals profete in Jerusalem!Hulle profeteer vrede en voorspoed in ń tyd waar daar nie vrede is nie.Hulle waarsku nie die volk nie maar laat...  Read More
28 April 2023
April 28th, 2023
DagstukHand. 21Paulus is vasbeslote oppad Jerusalem toe.Op sy reis daarheen ontmoet skares mense hom by elke stad en waarsku profete hom oor wat wag in Israel!Sy oë is gevestig op Jerusalem soos Jesus...  Read More
27 April 2023
April 27th, 2023
DagstukLevitikus 10Nadab en Abihu, die seuns van Aäron, priesters: het “vreemde vuur” in die Tabernakel in gebring.Ons weet nie wat dit beteken nie:Het hulle dalk kortpad gevat in die rituele of was d...  Read More
26 April 2023
April 25th, 2023
DagstukEsegiël 12Al woon Esegiël in ballingskap saam met baie Israeliete, het hulle nog noue kontak met hulle volksgenote in Jerusalem!Nou profeteer Esegiël vir hulle en vir Sedekia hulle leier wat be...  Read More
25 April 2023
April 24th, 2023
DagstukHand. 20Eutigus, ń jong man, het met ń lang Sondagpreek van Paulus uit die 3de verdieping se venster uitgeval toe hy aan die slaap geraak het: dood.Maar Paulus wek hom toe op en preek verder.Lu...  Read More
24 April 2023
April 23rd, 2023
DagstukLevitikus 9Aäron se werk begin. Hy en sy seuns se offers wat hulle moes doen vir hulself en vir die volk was ń lang uitgerekte en komplekse proses.Maar omdat hulle gehoorsaam was mag Aäron en M...  Read More
23 April 2023
April 22nd, 2023
DagstukEsegiël 11Van honderde kilometers vêr van Jerusalem af wys die Here vir Esegiël wat in die stad fout is en wie die 25 manne is wat die Here se stad onheilig deur moord en korrupsie!Toe hy die H...  Read More
22 April 2023
April 22nd, 2023
DagstukHand 19“Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle tot bekering gekom het?”Paulus se vraag aan gelowiges in Efese is ook vir jou!Johannes die Doper se doop is net om jou omkeer van sonde te w...  Read More
21 April 2023
April 21st, 2023
DagstukLevitikus 8Moses wy Aäron en sy seuns toe as priesters met ń uitgerekte en ingewikkelde inwydingseremonie. Daar was baie offers en dit het Aäron-hulle sewe dae geneem om in die Tabernakel te bl...  Read More
20 April 2023
April 20th, 2023
DagstukEsegiël 10Esegiël sien die Troon van die Here en die 4 engele om Sy Troon wat Jesaja in sy 6de hoofstuk beskryf.Hulle 4 se 4 gesigte wat die karakter van God uitbeeld is ook saam aan die beweeg...  Read More
19 April 2023
April 19th, 2023
DagstukHand. 18Paulus ontmoet Priscilla en Akwilla: ń getroude paar, mede tentmakers soos Paulus self, wat van Rome af kom, saam met hom in Korinte gebly het, vir langer as ń jaar en ook saam in Efese...  Read More
18 April 2023
April 18th, 2023
DagstukLevitikus 7Op die berg Sinai stel die Here die offer-gebruik in en verduidelik dat dit rein gedoen moet word en dat ń gedeelte altyd na die priesters moet gaan en watter dele glad nie geëet mag...  Read More
17 April 2023
April 17th, 2023
DagstukEsegiël 9Die visioen van oordeel wat Esegiël sien het ń genadekant.Daar is voor die 6 doodsengele, ń engel gestuur wat  berouvolle mense van Jerusalem moes merk, sodat hulle nie sterf in die oo...  Read More
   NewerOlder