31 Maart 2023

Dagstuk
Levitikus 1

'n Komplekse en bloederige offer-stelsel was die manier hoe Ou Testamentiese priesters die mense kon versoen met God!

Jesus is ons vir eens en vir altyd offer wat ten volle versoening tussen ons en God bring!

Here dankie dat ons nie vandag meer bulle, ramme of tortelduiwe hoef te offer nie, dit het alles na U heengewys!
U is ons Offer!