17 Oktober 2021

Dagstuk
Psalm 42

“Soos ‘n hert smag na waterstrome so smag my siel na U, o God!”
Hierdie lied was ‘n hoopvolle herfokus op God se getrouheid, in die lig van moeilike tye waardeur Israel gegaan het!
Kom ons besef ook dis by Hom aleen wat ons as individue en ons nasie rus vind!

Here, ons smag na U!
U is ons Redder en ons God!