14 Oktober 2021

Dagstuk
Psalm 41

Die Here se plan is om ons gesond te hou!
Die vyand, Satan, se plan is om ons siek en verpletter te hou.
Daarom moet ons as gelowiges die Here vertrou vir Goddelike genesing, meer nog… om gesond te bly om Hom te kan vereer.

Here, genees asseblief elkeen wat siek is, in die Naam van Jesus!
Here, dankie dat U ons red van ons vyand, Satan.
U is ons Geneesheer!