2 November 2022

Dagstuk

1 Samuel 13
Saul en Jonatan het steeds die oorhand oor die Filistyne, wat tegnologies beter af was as hulle, omdat die Here vir Samuel geseën het teen die Filistyne.
Israel het brons swaarde gehad maar die Filistyne yster.
Dus het elke soldaat van die Filistyne ʼn voordeel gehad bo die van Israel, behalwe die koning en sy seun.
Saul se ongeduld en dat hy buite sy salwing optree laat hom die koningskap verloor.
Here help ons om geduldig vir U antwoord te wag en niks in ons vlees doen nie!
U is ons Vooruitgang!