21 Januarie 2023

Dagstuk
Prediker 8
Ons moet ontsag vir God hê, want ons kan Hom nie ontrafel nie!
Op die ou einde gaan dit goed met die wat ontsag het vir die Here en sleg met die wat sonder gesag en ontsag leef.
Here help ons om by ons woord te hou en U met respek en eer te hanteer sowel as die mense om ons.
U is die Ontsagwekkende God!