28 Januarie 2023

Dagstuk

1 Tim. 2

Paulus moedig Timoteus aan om die gemeente te leer bid vir gesag sodat daar vrede en rustigheid in Gemeenskappe kan wees. So kan die evangelie beter vorder.
Verder is daar raad oor hoe mans en vrouens hulle in die gemeente moet gedra.

Here dankie vir gesag oor ons aangestel: by die huis, regering, kerk en werk.
U is ons Middelaar!