18 April 2023

Dagstuk
Levitikus 7

Op die berg Sinai stel die Here die offer-gebruik in en verduidelik dat dit rein gedoen moet word en dat ń gedeelte altyd na die priesters moet gaan en watter dele glad nie geëet mag word nie!

Daar is dus geestlike versoening!
Voorsiening vir die wat vir Hom werk. Gesondheidsvoorskrifte en vele meer ingebou in die sisteem wat deel geword het vir 1500 jaar van Israel se kultuur!

Here dankie dat U vandag nog ons gewoontes en gebruike rig, sodat ons heilig kan leef tot U eer en vir ander n voorbeeld kan wees.
U is die Een wat ons lewens in U Hand hou!