22 Mei 2023
May 21st, 2023
DagstukJakobus 1Jakobus is die broer van Jesus, die eerste pastoor van Jerusalem gemeente, wat n boek skryf oor hoe om die Here prakties te dien!“Wees doeners van die woord, en nie slegs hoorders wat ... Read More
21 Mei 2023
May 20th, 2023
DagstukLevitikus 18Hierdie morele wette oor heiligheid en reinheid ten opsigte van die seksuele bly vandag nog van toepassing soos al die ander morele wette in die ou testament, dis egter die serimoni... Read More
20 Mei 2023
May 20th, 2023
Op ń dag kom sien die leiers van Israel, wat in ballingskap is vir Esegiël, sodat hy by die Here kan hoor oor die volk.Esegiël gee egter n sterk waarskuwing aan die leierskap en herinner hulle weer aa... Read More
18 Mei 2023
May 19th, 2023
DagstukHandelinge 28Na die skipbreuk was almal veilig aan land op die eiland Melite!Lukas vertel ook van wonderwerke daar: ń slang wat Paulus pik en hy kom niks oor nie, genesings en sekerlik dan ook ... Read More
19 Mei 2023
May 17th, 2023
Levitikus 17Die Here het bepalings van hoe ons gewone lewe moet lyk: dit moet Hom vereer en nie ander gode of entiteite (wat net demone is) vereer nie.Om te slag vir gewoon eet, het mense van daardie ... Read More
17 Mei 2023
May 17th, 2023
DagstukEsegiël 19Daar is altyd hoop!!Die Here wys vir Israel dat hulle soos ń leeu is wat gevang is en in kettings in Babelonië sit.(As jy Daniël in die leeukuil in ag neem, is die mense daar bekend m... Read More
16 Mei 2023
May 16th, 2023
DagstukHandelinge 27Paulus is op pad Rome toe, as gevangene, om aan die Keiser die evangelie te gaan vertel.Die skip waarop hy, die soldate en sy vriende wat saam gereis het geseil het, het egter deur... Read More
15 Mei 2023
May 14th, 2023
DagstukLevitikus 16Aäron moet een maal ń jaar versoening doen vir die hele volk Israel.Daarvoor moet hy rein wees.Hy offer ń bul en n bok se bloed teen die ark op omdat dit heenwys na Jesus se bloed w... Read More
14 Mei 2023
May 13th, 2023
DagstukEsegiël 18Elkeen van ons staan self verantwoordelik vir jou eie verhouding met die Here!Ons word nie gered op grond van ons ouers se geloof nie!Elkeen moet self voor die Here in berou sy sonde ... Read More
13 Mei 2023
May 13th, 2023
DagstukHandelinge 26Paulus kry die wonderlike geleentheid om sy getuienis te deel met koning Agrippa en sy vrou ten aanskoue van Goewerneur Festus en ń hele klomp mense wat na hom wou luister!Paulus v... Read More
12 Mei 2023
May 12th, 2023
DagstukLevitikus 15Vir manne en vroue van die Midde-Ooste in die bybelse tyd was verwerping van die gemeenskap vir geslagsiektes en selfs menstruasie algemeen.Die genade van die Here is egter so wonde... Read More
11 Mei 2023
May 11th, 2023
DagstukEsegiël 17Esegiël se volgende profesie is in die vorm van ń raaisel!Die arend wat die top van ń seder wegdra is Babelonië wat die koning van Juda wegdra in ballingskap.Die oorblywende mense in ... Read More
10 Mei 2023
May 10th, 2023
Handelinge 25Festus die nuwe goewerneur in die korrupte Feliks se plek, hoor in Jerusalem van die aanklagte teen Paulus.Hy luister egter self na Paulus en besef sy onskuld, maar wil in die Jode se goe... Read More
9 Mei 2023
May 8th, 2023
DagstukLevitikus 14Om ń melaatse rein te verklaar as hulle skoon was van hulle velsiekte, was ń uitgebeeide en moeilike proses.Ek dink die eerste keer wat dit toegepas was, was toe die Here na Moses s... Read More
8 Mei 2023
May 7th, 2023
DagstukEsegiël 16Die Here gebruik die beeld van n jong dogtertjie wat gebore word om Jerusalem te beskryf.Dan word sy n jong dogter en later n mooi vrou. Ongelukkig gebruik sy haar skoonheid verkeerd!... Read More
7 Mei 2021
May 6th, 2023
Handelinge 24Paulus se verhoor begin voor Feliks.Ananias, die hoëpriester en ń advokaat, Tertullus het hulle saak kom stel, maar Feliks het Paulus nie skuldig bevind nie, maar wou hom ook nie vrylaat ... Read More
6 Mei 2023
May 6th, 2023
Levitikus 13Melaats was ń baie ernstige en aansteeklike siekte in die bybelse tyd, daarom moes daar drasties opgetree word om ń melaatse persoon af te sonder vir die veiligheid van die res van die vol... Read More
5 Mei 2023
May 5th, 2023
DagstukEsegiël 15In Johannes 15 verduidelik die Here aan Sy dissipels dat Hy die wingerdstok is en ons die lote wat in Hom moet wees om Sy lewens-sap, die Heilige Gees, van Hom te moet kry om te leef,... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
