3 Mei 2023

Dagstuk
Levitikus 12

Die offer van ń ma wat geboorte gee aan ń seun en ook aan ń dogter, word hier voorgeskryf.
Ons sien hierdie veral uitspeel in Maria se lewe as sy haar oudste Seun in die wêreld bring.

Sy vat Hom na die tempel op die 8ste dag om besny te word en offer 2 tortelduiwe, omdat sy en die jonge Josef te arm was vir n skaaplam.

Jesus U het by al die wette gehou sodat U die wet kon vervul en ons vry kon maak daarvan!
U is ook die Offer-Lam!