24 April 2023

Dagstuk
Levitikus 9

Aäron se werk begin. Hy en sy seuns se offers wat hulle moes doen vir hulself en vir die volk was ń lang uitgerekte en komplekse proses.

Maar omdat hulle gehoorsaam was mag Aäron en Moses in die Tabernakel ingegaan het.
Die Here het toe self opgedaag deur n verterende Vuur wat die offers opgebrand het!

Here dankie dat U die God is wat met vuur antwoord soos Elia ook beleef het!
U is ń Verterende Vuur!