15 Mei 2023

Dagstuk
Levitikus 16

Aäron moet een maal ń jaar versoening doen vir die hele volk Israel.
Daarvoor moet hy rein wees.
Hy offer ń bul en n bok se bloed teen die ark op omdat dit heenwys na Jesus se bloed wat vir ons versoening bring.
So stuur hy ook n sondebok buite die kamp uit waarop hy sy hande sit en sy sonde oordra aan die dier.
So moes Jesus met ons sonde op Hom buite die stad sterf want Hy het ons sondebok geword!

Here dankie dat ons nou soos die hoëpriester met vrymoedigheid in U teenwoordigheid kan in beweeg!
U is ons sonde-Bok van vergifnis!