9 Junie 2023
June 9th, 2023
Dagstuk1 Petrus 1Vasdag 3Petrus dank en loof die Here vir sy en ons verlossing wat Jesus deur Sy bloed vir ons bewerkstellig het!Hy eer die Here dat ons op grond van genade vrygespreek en gered kon wo...  Read More
8 Junie 2023
June 7th, 2023
DagstukLevitikus 24Vasdag 2Afgesien van die reëls oor die doodstraf vir moord en laster, gaan die hoofstuk oor die heerlikheid van die Here wat verteenwoordig word deur die lig van die Menorah (die 7-...  Read More
7 Junie 2023
June 6th, 2023
Esegiël 26DagstukVasdag 1Die woord teen een van Israel se groot vyande van daardie tyd, Tirus, was dat dit sou verdwyn in die see en “gesoek sal word maar nooit weer gevind sal word nie.”Vandag nog so...  Read More
6 Junie 2023
June 5th, 2023
DagstukJudaJakobus was Jesus se broer, maar so ook Juda.Juda skryf ń kort brief om te bevestig dat jy iemand se geloof en sy korrekte teologie kan sien in die manier waarop hy leef!!Hy waarsku teen va...  Read More
5 Junie 2023
June 5th, 2023
DagstukLevitikus 23Sabbat,Pasga (paasfees)PinksterfeesLoofhuttefees waartydens Yom Kippur (die dag van Versoening) is was die ritme van weeklikse en jaarlikse fees en vasdae wat die Here vir Israel in...  Read More
4 Junie 2023
June 3rd, 2023
DagstukEsegiël 25Ons mag ons nie verlekker in iemand anders se swaarkry of smart nie!Dis wat die Ammoniete en die Moabiete gedoen het en daarom spreek die Here deur Esegiël n oordeel uit oor die nages...  Read More
3 Junie 2023
June 3rd, 2023
DagstukJakobus 5Die Here kom weer!!As ons met dit in gedagte leef sê Jakobus sal ons ontsag en vrees hê vir die Lewende God wat gaan kom oordeel aan die einde van die tyd!Daarom moet ons ons woord hou...  Read More
2 Junie 2023
June 2nd, 2023
DagstukLevitikus 22Aäron en die priesters word duidelik geleer hoe om heilige offers te bring en hoe die heilige kos van die tempel dan geëet moes word!Vir ons beteken dit dat ons deur die Here geheil...  Read More
1 Junie 2023
June 1st, 2023
DagstukEsegiël 24Die Here laat Esegiël potjiekos maak, die goeie vleis uitskep en die bene in die pot erg laat verbrand.Dit dui op die mense wat uit Jerusalem gered is en na Babelonië “gered” is, want...  Read More
31 Mei 2023
May 31st, 2023
DagstukJakobus 4Hierdie stuk oor gebed roep ons tot ons binneste motiewe oor hoe ons vra en wat ons eintlik versoek!Ons kry meestal nie net omdat ons NIE vra nie, maar dan as ons vra kom ons met selfs...  Read More
30 Mei 2023
May 29th, 2023
Levitikus 21As die Here verduidelik dat die heiligheid van priesters anders moet lyk as die van die res van die volk, is dit omdat hulle die volk by die Here moet verteenwoordig maar ook die Here by S...  Read More
29 Mei 2023
May 28th, 2023
Esegiël 23Die Here verduidelik die sondes van Samaria, Israel, en Jerusalem, Juda, aan die hand van ń vergelyking.Hy noem Samaria en Jerusalem twee susters waarmee Hy getrou het, hulle name was Ohola ...  Read More
28 Mei 2023
May 28th, 2023
DagstukJakobus 3Lewe jy in vrede?Dit begin by hoe jy jou tong beheer!Jou tong (wat jy sê) beskou die Here as die vrug van wat in jou hart aangaan.As jy vloek en negatief praat het jy heel moontlik nie...  Read More
27 Mei 2023
May 27th, 2023
DagstukLevitikus 20Moleg was ń afgod (dit is eintlik ń demoon wat daar aanbid word) waarvoor kinders ge-offer was deur hulle ouers. Vir die Here is dit ń gruwel!So ook die verdere morele sondes wat hi...  Read More
26 Mei 2023
May 26th, 2023
DagstukEsegiël 22Die Here kondig ń uitspraak van oordeel oor Jerusalem oor al die bose dade wat steeds daar aangaan ten spyte van die rampe wat dit al beleef het.Die stad en sy mense was veronderstel ...  Read More
25 Mei 2023
May 24th, 2023
DagstukJakobus 2Die broer van Jesus, Jakobus, sê hier dat as ons Hom dien wat nie onderskeid gemaak het tussen mense nie, behoort ons ook almal dieselfde te hanteer. Ons mag nie mense wat ryker is and...  Read More
24 Mei 2023
May 23rd, 2023
DagstukLevitikus 19Hierdie morele wette is goeie maniere en wyse raad. Dit sal ons baat om steeds dit vandag in ons lewens in die konteks van ons tyd toe te pas.Anders as seremoniële en sosiale wette ...  Read More
23 Mei 2023
May 22nd, 2023
DagstukEsegiël 21Die Here profeteer deur Esegiël dat die swaard van die Here teen Jerusalem gaan kom.Met ander woorde: oordeel wag vir die hardkoppige Jerusalem!Die swaard wat die Here gaan gebruik is...  Read More
   NewerOlder