20 Augustus 2023
August 20th, 2023
Openbaring 9Die 5de engel met sy trompet sal vir die mense in die verdrukking verskriklik wees. Hulle sal monsteragtig lyk en die mense vir 5 maande lank teister en martel, maar niemand sal sterf nie,... Read More
19 Augustus 2023
August 20th, 2023
1 Kronieke 21Dawid se sonde van hoogmoed laat hom die volk tel.Dit lei tot n pessiekte onder die mense en 70 000 gaan dood!Dawid tree egter vir die volk in.Die Here stop toe die engel en Dawid kies om... Read More
18 Augustus 2023
August 17th, 2023
Joël 2“Kinders van Sion, juig en wees bly in die Here julle God, want Hy gee vir julle reën as teken van geregtigheid, soos voorheen, sal Hy stortbuie en laatreëns vir julle laat uitsak.”Joël 2:... Read More
17 Augustus 2023
August 17th, 2023
Openbaring 8Stilte van skok en afwagting gaan saam met die 7de seël.Dit lei nie net die 7 trompette in wat oordeel oor die aarde uit stort nie, maar dit veroorsaak ook dat die toorn van die Here in di... Read More
16 Augustus 2023
August 16th, 2023
1 Kronieke 20Dawid en sy manne het die Ammoniete onderwerp in oorlog.Nie net het hulle hierdie ou vyand van Israel verslaan nie, maar ook die Filistyne en in besonder die reuse onder hulle. Dawid wat... Read More
15 Augustus 2023
August 15th, 2023
Joël 1Ons weet nie presies waneer die profesie neergepen is nie, maar dit was voor die ballingskap en dus kan die vernietiging wat beskryf word hier ook moontlik toegeskryf word aan die Babeloniërs!Me... Read More
14 Augustus 2023
August 14th, 2023
Openbaring 7Daar kom ñ verdrukking van 7 jaar aan die einde van tyd!Ons as kerk, ons gelowiges, gaan egter dan by die Here wees. Maar, daar gaan ñ klomp mense wees wat deur ñ vreesaanjaende tyd gaan!B... Read More
13 Augustus 2023
August 12th, 2023
1 Kronieke 19Die hoogmoed en arrogansie van die jong Ammonietiese koning lei tot ñ oorlog tussen Dawid en Ammon, met die Arameers wat hulle kom help. Die Here help egter vir Joab en Dawid en gee hulle... Read More
12 Augustus 2023
August 12th, 2023
Esegiël 48Jerusalem se naam sal wees: Die-Here-is-daar. In die 1000 jaar vrederyk wat nog moet kom, waaroor Esegiël hier profeteer, gaan Jesus self in Jerusalem woon en van daar regeer. Die afmetings ... Read More
11 Augustus 2023
August 10th, 2023
Openbaring 6Die groot Oordeel word geprofeteer en die 7 seëls se oopmaak en uitstort van wat dit behels. Die 1ste 4 seëls se oopmaak gaan gepaard met ñ ruiter op ñ perd wat uit ry. Die 4 lewende wesen... Read More
10 Augustus 2023
August 10th, 2023
1 Kronieke 18Dawid se heerskapy het ñ bloeityd beleef!Dit het met Dawid en Israel uitermate goed gegaan!Hulle het oorwinning behaal oor al hul buurlande en veral die konings van die magtigste middeoos... Read More
9 Augustus 2023
August 9th, 2023
Esegiël 47Met Jesus se terugkeer na die aarde en Sy bly in Jerusalem waar Hy gaan regeer vir ñ 1000 jaar, gaan die geografie van Israel verander. Die skrif sê as Hy weer terug kom en Sy voete raak wee... Read More
8 Augustus 2023
August 8th, 2023
Openbaring 5 “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die sterkte, vir ewig en ewig.”Openbaring 5:13 AFR20As Johannes in die Troonkamer... Read More
7 Augustus 2023
August 6th, 2023
1 Kronieke 17Dawid het ñ begeerte om vir die Here se ark n huis te bou: ñ tempel!Maar nadat die Here met Natan die profeet gepraat het wys die Here vir Dawid dat hy nie vir Hom ñ tempel gaan bou nie, ... Read More
6 Augustus 2023
August 6th, 2023
Esegiël 46Esegiël beskryf verder hoe aanbidding in die tempel moet verloop as dit weer gebou word. Onthou hy wat Esegiël is, is in ballingskap, maar as ñ priester beskryf hy hoe die volgende volksleie... Read More
5 Augustus 2023
August 5th, 2023
Openbaring 4Johannes het ñ Troonkamer ervaring!Hy word deur die Gees na God se Troon geneem. Net soos Moses, Jesaja, Esegiël en ñ paar ander probeer hy met ons aardse tydgebonde woordeskat beskryf wat... Read More
4 Augustus 2023
August 3rd, 2023
1 Kronieke 16Met die aankoms van die ark van die verbond in Jerusalem, het Dawid ñ massiewe partytjie gehou en vir al die Israeliete wat gekom het vir die geleentheid, kos gegee en hulle het saam gesi... Read More
3 Augustus 2023
August 3rd, 2023
Esegiël 45Die Here vermaan die leiers van Israel om nie weer na die ballingskap soos voor dit uit selfsug en eie belang op te tree nie, maar eerder die mense te help!Leiers moet help en selfs grond to... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
