11 Augustus 2023

Openbaring 6

Die groot Oordeel word geprofeteer en die 7 seëls se oopmaak en uitstort van wat dit behels. 
Die 1ste 4 seëls se oopmaak gaan gepaard met ñ ruiter op ñ perd wat uit ry. 
Die 4 lewende wesens wat die Here die hele tyd aanbid, onder reek hulle aanbidding om eers wat lyk soos Jesus se terugkeer en daarna oordeel, dalk in die vorm van verdrukking, aan te kondig!

Here, dankie dat U Oorwinning aankondig voor oordeel!
Dis genade!
U is die Lam van God en die Oorwinaar!