6 September 2023
September 5th, 2023
1 Kronieke 27Dawid se orde waarmee hy regeer het, het ñ standaard in Israel geword.Daarom was dit belangrik dat Israel dit onthou selfs nog na die ballingskap.Die name was legendes, maar hulle poste w... Read More
5 September 2023
September 5th, 2023
Amos 5Bet-El en Berseba is waar Israel goue kalwe laat oprig het om te aanbid instede van na die Tempel in Jerusalem gaan.Nou waarsku Amos Israel om op te hou met afgodery en eerder:“Ja, so sê die Her... Read More
4 September 2023
September 4th, 2023
Openbaring 14In die verdrukking gaan daar 144 000 jong Joodse manne opstaan en in Christus glo. Hulle gaan dan van Jesus getuig regoor die aarde.Dit sal egter vir hulle moeilik wees in ñ tyd waarin d... Read More
3 September 2023
September 2nd, 2023
1 Kronieke 26Daar was ñ breedvoerige stelsel van wagte wat die Tempel moes op pas en dan weer ñ ander familie wat binne die Tempel verantwoordwlik was vir al die goed wat aan die Here toegewy was.So ... Read More
2 September 2023
September 1st, 2023
Amos 4Droogte, siektes, oorlog en rampe is deel van die algemene sonde al van die wêreld!Dit kom eintlik van die vyand wat wil moor, roof en vernietig (Jn. 10:10)Maar, in die gedeelte van Amos sê die ... Read More
1 September 2023
September 1st, 2023
Openbaring 13Hier lees ons van die draak wat aanbid word (satan) die antichris wat gaan regeer in die eindtye en die vals-profeet wat wonders sal kan doen.Hierdie bose 3 sal die Here se Drie-eenheid w... Read More
31 Augustus 2023
August 31st, 2023
1 Kronieke 25Asaf, Jedoetoen en Heman was Dawid se 3 Aanbiddingsleiers.Hulle was net sulke legendes onder die volk soos Dawid se 3 sterk soldate was!Hier skryf hulle NA die ballingskap oor die 24 dien... Read More
30 Augustus 2023
August 29th, 2023
Amos 3“Loop twee saam sonder dat hulle afgespreek het?”Amos 3:3 AFR20Die Here kom met ons oreen dat waneer Hy iets op aarde gaan doen, sal Hy eers Sy profete waarsku.“Ja, my Heer, die Here, ... Read More
29 Augustus 2023
August 29th, 2023
Openbaring 12Israel wat “geboorte” gegee het aan die Koning, die Messias, word hier as vrou uit gebeeld!Netsoos met haar uittog uit Egipte waar die Here vir haar arendsvlerke gegee het om te vlug (Eks... Read More
28 Augustus 2023
August 28th, 2023
1 Kronieke 24Hierdie boek, Kronieke, word na die ballingskap se terugkeer deur ñ priester geskryf.Daarom die detail van die priesters en leviete se herkoms en ook die neer pen van hoe die lot hulle na... Read More
27 Augustus 2023
August 27th, 2023
Amos 2Om nie heilig te leef nie bring ñ oordeel oor jouself, maar om ander te ontheilig bring oor die volk smart.Amos sê dat in sy tyd die Israeliete die profete verhinder het om te profeteer en die N... Read More
26 Augustus 2023
August 26th, 2023
Openbaring 111 260 dae is 42 weke en is die eerste 3 en ñ half jaar van die verdrukking (m.a.w tot in die middel van die 7 jaar).Met die kerk weg uit die wêreld stuur die Here 2 getuies om Sy Waarheid... Read More
25 Augustus 2023
August 25th, 2023
1 Kronieke 23Aan die einde van Dawid se koningskap is die belangrikste gedeelte wat hy oorgee aan Salomo, die nuwe koning: die aanbidding en lof vir die Here.Dit is die eerste en breedvoerigste verdui... Read More
24 Augustus 2023
August 24th, 2023
Amos 1Amos, ñ gewone skaapboer, profeteer in dieselfde tyd as Jesaja.Dit was ñ baie stabiele tyd in Juda, maar onstabiel in Israel en omgewing!Daarom profeteer hy oordeel oor Israel en al die naburige... Read More
23 Augustus 2023
August 23rd, 2023
Openbaring 10Johannes sien ñ Groot engel met ñ boekrol en die 7 donderslae kom, maar dit word aan ons verberg wat die gevolge is van die donderslae. Die Engel met die boekrol gee die “woord” aan Joha... Read More
22 Augustus 2023
August 22nd, 2023
1 Kronieke 22Dawid kry alles gereed vir die bou van die Tempel deur sy seun Salomo!Koning Dawid sou nooit sy eie lewensdroom, die Tempel, gesien staan het nie.Maar, hy het als in plek gekry: hy het ge... Read More
21 Augustus 2023
August 20th, 2023
Joël 3 Die volke soos Assirië, Babelonië en Persië het Israel en Juda in ballingskap weggevoer en ook later die tempel skatte aan die Grieke verkoop. Nou profeteer Joël dat hierdie Grieke ook hulle ga... Read More
20 Augustus 2023
August 20th, 2023
Openbaring 9Die 5de engel met sy trompet sal vir die mense in die verdrukking verskriklik wees. Hulle sal monsteragtig lyk en die mense vir 5 maande lank teister en martel, maar niemand sal sterf nie,... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
