13 Augustus 2023

1 Kronieke 19

Die hoogmoed en arrogansie van die jong Ammonietiese koning lei tot ñ oorlog tussen Dawid en Ammon, met die Arameers wat hulle kom help. 
Die Here help egter vir Joab en Dawid en gee hulle ñ bo-natuurlike oorwinning oor die sterke Arameers!

Here, help ons om mense te respekteer!
Help ons om nederig eerbied te wys en vrede na te jaag. 
U is die Leerowerste van die hemelse weermag!