20 Augustus 2023

Openbaring 9

Die 5de engel met sy trompet sal vir die mense in die verdrukking verskriklik wees. Hulle sal monsteragtig lyk en die mense vir 5 maande lank teister en martel, maar niemand sal sterf nie, daarna sal daar n demoniese mag kom wat die afgods-dienaars wat op aarde oorbly sal begin doodmaak.

Here, dankie dat ons as Bruid van Christus dan by die bruilofs-fees gaan wees as hierdie op aarde gebeur.
U is Heilig!