30 Oktober 2023
October 29th, 2023
2 Kronieke 16Asa vertrou eerder op die leermag van Aram as op die Here om hom te help.As die profeet hom waarsku gooi hy hom in die tronk.So kom Dawid se goeie agterkleinseun se heerskappy tot ñ slegt... Read More
29 Oktober 2023
October 29th, 2023
Habakuk 3Ons almal se voete is soos wildsbokke wat op hoë plekke loop na die Bokke se oorwinning!!Hierdie profesie gaan oor dat die Here ontsaglik groot en kragtig is en Hy is in beheer!“nogtans sal e... Read More
28 Oktober 2023
October 28th, 2023
Matteus 10Jesus stuur Sy 12 dissipels uit op ñ proeflopie soos wat Hy hulle sou uitstuur die wêreld in om die evangelie te verkondig en die kerk te begin.In die uitstuur hoofstuk leer ons egter baie v... Read More
27 Oktober 2023
October 26th, 2023
2 Kronieke 15Herlewing!Asa beleef herlewing omdat hy die Here soek!Hy begin by sy eie huis en gooi selfs sy ouma se afgode weg!Die Here herstel toe weer die volk se veiligheid en hul voorspoed!“Die he... Read More
26 Oktober 2023
October 25th, 2023
Habakuk 2Die Here stel Habakuk gerus en sê aan hom dat hy maar kan neerskryf dat Babelonië se oordeel ook gaan kom.Hulle kan nie al hierdie gruwel teen volke pleeg en dink dit gaan ongesiens by die He... Read More
25 Oktober 2023
October 25th, 2023
Matteus 9Jesus genees verlamdes, blindes, stommes en ñ vrou wat aan bloedvloeiing lei al vir 12 jaar.Hy laat ñ dogter uit die dood opstaan, maar nogtans na al die wonderwerke en vele meer, betwyfel di... Read More
24 Oktober 2023
October 23rd, 2023
2 Kronieke 144 geslagte van Dawid af regeer Asa!Hy bring rus na Juda en Jerusalem!Vir 10 jaar hoef hulle teen niemand te veg nie. Dit was ongewoon vir daardie tyd.Die een keer wat hulle moes veg was t... Read More
23 Oktober 2023
October 23rd, 2023
Habakuk 1Habakuk kla voor die Here oor die sonde van Juda en Jerusalem, en die Here antwoord die profeet deur vir hom in v. 6 te sê Hy het die sonde raak gesien en besluit om die Babeloniërs (Galdeers... Read More
22 Oktober 2023
October 21st, 2023
Matteus 8Jesus het mag oor siektes, die natuur as Hy die storm stilmaak en selfs demone as Hy 2 besete manne bevry.Sy liefde vir Sy eie mense en vir vreemdelinge soos die centurion straal uit die stuk... Read More
21 Oktober 2023
October 20th, 2023
2 Kronieke 13Abia die seun van Rehabeam, dus die agterkleinkind van Dawid, het oor Juda regeer en hy het Jerobeam van Israel oorwin nadat hy aan sy groot mag en al sy manskappe verduidelik het dat Isr... Read More
20 Oktober 2023
October 19th, 2023
Nahum 3Ninive, die wreede hoofstad van die Assiriëse koning word veroordeel en haar laaste beleg word vooraf beskryf deur die profeet Nahum.Hulle wrede invalle en oorlog lus het hulle gevreesd en geha... Read More
19 Oktober 2023
October 18th, 2023
Matteus 7Jesus leer die skare mense verder oor oordeel: ons moet nie oordeel nie, maar besef waarmee ons meet, sal ons gemeet word!Verder moedig die Here ons aan om Hom te vra en ons SAL kry!Hê ñ akti... Read More
18 Oktober 2023
October 17th, 2023
2 Kronieke 12Rehabeam dwaal weg van die Here af en so ook later die volk.Daarom trek Egipte teen Juda op en maak Jerusalem onderdanig aan hulle.Die eerste belasting wat hulle moes betaal is Rehabeam s... Read More
17 Oktober 2023
October 16th, 2023
Nahum 2Hierdie profetiese gedig oor die val van Ninive, die sterkte, wreedste en grootste vyand wat Israel nog gehad het tot en met die tyd van Nahum, beskryf die verwoesting!Eers beskryf hulle die so... Read More
16 Oktober 2023
October 15th, 2023
Matteus 6Of jy gee en of jy bid of vas en selfs goed bymekaar maak: doen dit nederig!Sonder om gesien te wil word!Wat ons doen, doen ons vir die Here en nie vir mense se aandag of goedkeuring nie!“Maa... Read More
15 Oktober 2023
October 14th, 2023
2 Kronieke 11Die Here, deur ñ profeet, raai Rehabeam af om te gaan veg teen Jerobeam!Jerobeam in die noordelike 10 stammeryk wou nie van die Here se priesters en Leviete gebruik maak om by sy tempels ... Read More
14 Oktober 2023
October 14th, 2023
Nahum 1Nahum profeteer dat daar om ons vyande is, soos Ninive en Basan Israel se bure wat hulle aanval.Maar, Hy sal uitkoms gee en vrede bring.Hy herrinder Israel en ons dat die Here getrou is om ons,... Read More
13 Oktober 2023
October 12th, 2023
Matteus 5Die Berg-preek van Jesus (langs die See van Galilea) begin met die Salig-sprekinge!!!Soos:“Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” Matteus 5:9 CAB23Da... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
