21 Oktober 2023

2 Kronieke 13

Abia die seun van Rehabeam, dus die agterkleinkind van Dawid, het oor Juda regeer en hy het Jerobeam van Israel oorwin nadat hy aan sy groot mag en al sy manskappe verduidelik het dat Israel in rebellie is teen God!

Here, dankie dat U hierdie jong koning beskerm het in ñ hinderlaag en dat U ons wil beskerm!
U is die God van Dawid!