26 Oktober 2023

Habakuk 2

Die Here stel Habakuk gerus en sê aan hom dat hy maar kan neerskryf dat Babelonië se oordeel ook gaan kom.
Hulle kan nie al hierdie gruwel teen volke pleeg en dink dit gaan ongesiens by die Here verby nie!

Here, dankie dat als vir die godvresende ten goede sal uitwerk, maar ook dat U die gruwel van boosheid sal straf!
U is Getrou!