14 Oktober 2023

Nahum 1


Nahum profeteer dat daar om ons vyande is, soos Ninive en Basan Israel se bure wat hulle aanval.
Maar, Hy sal uitkoms gee en vrede bring.

Hy herrinder Israel en ons dat die Here getrou is om ons, ten spyte van ons sonde, teen ons vyande te beskerm en ons hoop te gee!
Die Hoop se naam is Messias: Jesus!!

Here, dankie dat U ons help en beskerm!
Hoe mooi is die voetstappe van die Een wat die Goeie nuus bring!
U is ons Hoop!