30 Oktober 2023

2 Kronieke 16

Asa vertrou eerder op die leermag van Aram as op die Here om hom te help.
As die profeet hom waarsku gooi hy hom in die tronk.
So kom Dawid se goeie agterkleinseun se heerskappy tot ñ slegte einde.

“Want die Here, sy oë deurkruis die hele aarde, om hulle wie se harte volkome by Hom is, kragtig by te staan.
‭‭2 Kronieke‬ ‭16‬:‭9‬ ‭AFR20‬‬

Dankie dat U ons soek sodat U ons kan bystaan!
U is ons Getroue Hulp en Redder!