22 Oktober 2023

Matteus 8

Jesus het mag oor siektes, die natuur as Hy die storm stilmaak en selfs demone as Hy 2 besete manne bevry.

Sy liefde vir Sy eie mense en vir vreemdelinge soos die centurion straal uit die stuk waar Hy genees en bevry!

Here, ons vertrou U vir U bo-natuurlike krag oor siekte en ons wêreld asook oor die natuur en selfs die geestlike realm.

U is God!