24 Oktober 2023

2 Kronieke 14

4 geslagte van Dawid af regeer Asa!
Hy bring rus na Juda en Jerusalem!
Vir 10 jaar hoef hulle teen niemand te veg nie. Dit was ongewoon vir daardie tyd.
Die een keer wat hulle moes veg was toe die Kussiete (van Afrika) met n mag 4 keer groter as Asa sn opdaag om hulle te verpletter.
Maar, die Here het hulle vernietig en die buit aan koning Asa en sy manne gegee.
Asa was ñ goeie koning!

Here, dankie vir Rus!
U is ons Rus en Vrede!