15 Oktober 2023

2 Kronieke 11

Die Here, deur ñ profeet, raai Rehabeam af om te gaan veg teen Jerobeam!

Jerobeam in die noordelike 10 stammeryk wou nie van die Here se priesters en Leviete gebruik maak om by sy tempels van goue kalwe wat hy opgerig het, laat dien nie.
Daarom het die Priesters en leviete van regoor die land na Juda getrek om nogsteeds in Jerusalem by die Tempel te kon diens doen.

Here, mag ons U bly soek, mag ons soos die priesters selfs agter U aan trek!
U is ons enigste Liefde!