05 Desember 2023
December 4th, 2023
2 Kronieke 28Agas was virtually 16 jaar koning in Jerusalem!Maar hy was besonders boos en het sy kinders geoffer aan Moleg, saam met al die ander afgodery wat hy gepleeg het.Dit het in die tyd van sy ...  Read More
04 Desember 2023
December 3rd, 2023
Jeremia 7Dit help nie jy gaan kerk toe (tempel toe), maar gaan steeds aan met ñ sondige lewe nie!Dit help nie jy sê: “ek is gered”, maar jou manier van lewe wys dit nie!So profeteer Jeremia vir die me...  Read More
03 Desember 2023
December 2nd, 2023
Matteus 22Jesus se gelykenisse het ten doel om te wys dat Hy die Paas-Lam sonder gebrek en foute is!Daarom praat Hy van die Bruilofsfees waarna ons genooi word omdat die Jode, die oorspronklike genooi...  Read More
02 Desember 2023
December 1st, 2023
2 Kronieke 27Jotam die seun van Ussia word koning en dien die Here!Hy was ñ goeie koning:“Jotam het sy mag stewig gevestig, want hy het sy pad koersvas geloop voor die Here sy God.”‭‭2 Kronieke‬ ‭27‬:...  Read More
01 Desember 2023
November 30th, 2023
Jeremia 6As jy nie die Woord van die Here as Waarheid in jou lewe aanvaar niesal jy oordeel oor jouself laat kom, want sonder die toepassing van Goddelike beginsels in jou lewe gaan jy onwys optree en...  Read More
30 November 2023
November 29th, 2023
Matteus 21Jesus se intog in Jerusalem in, word beskryf!Nederig op ñ donkie kom ons Koning om ons te dien deur Sy lewe soos ñ Lam neer te lê!Hy kom nie hierdie keer soos  ñ oorwinnende Koning op ñ wit ...  Read More
29 November 2023
November 28th, 2023
2 Kronieke 26Ussia het as ñ goeie koning geregeer, en dit het baie goed gegaan met Juda.Maar, op 68 jarige ouderdom het Ussia, wat toe al 52 jaar lank koning was, hoogmoedig geraak en gedink hy kan ne...  Read More
28 November 2023
November 27th, 2023
Jeremia 5Die armes is arm, omdat hulle nie die beginsels van die Here volg nie sê Jeremia, maar die rykes van Juda volg Hom ook nie en verryk hulle op onregverdige maniere!Selfs die priesters en profe...  Read More
27 November 2023
November 26th, 2023
Matteus 20Jesus verduidelik met ñ vergelyking dat ons almal dieselfde loon gaan kry: die Ewige Lewe!!Ongeag of jy al baie jare die Here dien en of jy pas tot bekering gekom het net voor jou dood!!Sy d...  Read More
26 November 2023
November 25th, 2023
2 Kronieke 25Amasia se 29 jaar lange  regering  word beskryf.Dit het goed begin deur die Here te gehoorsaam!Die Here het Juda oorwinning gegee oor Edom, maar Amasia het egter die Edomiete se gode begi...  Read More
25 November 2023
November 24th, 2023
Jeremia 4Draai om!Besny jou hart!Kom tot inkeer en volg die Here!!Dit is Jeremia se pleidooi dat die Here Juda nie hoef te straf vir afgodery nie!Die jong Leeu wat opstaan en aan die kom is om hulle t...  Read More
24 November 2023
November 23rd, 2023
Matteus 19Oor die huwelik en egskeiding probeer die skrifgeleerdes vir Jesus vasvra, maar Hy antwoord hulle met soveel insig dat ons steeds van hierdie gedeelte leer oor ons huwelike!As hulle kinders ...  Read More
23 November 2023
November 23rd, 2023
2 Kronieke 24Koning Jehoas se goeie regerings tyd, wat op ouderdom 7 begin het, het sleg geiendig na sy raadgewer die priester Jojada vir baie jare hom help regeer het maar toe gesterf het.Die Here se...  Read More
22 November 2023
November 21st, 2023
Jeremia 3Israel was ontrou aan die Here en het as gevolg van hulle afgodery die Here se straf ervaar.Die erge gebeure in Israel het egter nie Juda hulle buurland tot nugtere denke gestig nie!Nee! Juda...  Read More
21 November 2023
November 20th, 2023
Matteus 18Kom ons wees kinderlik en nie kinderagtig nie, maan Jesus!Kinderagtig is om ñ struikelblok vir kinderlikes te wees!Dit is ook om neer te sien op ander vanuit kinderagtige hoogmoed!Kinderlike...  Read More
20 November 2023
November 19th, 2023
2 Kronieke 23Johada die priester bring herlewing in Juda!Hy stel weer ñ “seun” van Dawid aan op die troon!Hy laat maak Atalia, die bose koningin dood!Hy herstel weer die priesters en hulle diensbeurte...  Read More
19 November 2023
November 18th, 2023
Jeremia 2Israel en Juda het hulle God vir afgode verruil!As jy nie weet wat in die verlede gebeur het nie, daarom is geskiedenis belangrik, sal jy dink dit was jy self wat so oulik is. Jy sal nie bese...  Read More
18 November 2023
November 17th, 2023
Matteus 17Op die berg van verheerliking sien Jesus vir Moses en Elia, wat die wet en die profete verteenwoordig, dus die Ou Testament!Petrus se vesoek om vir hulle hutte te maak om hulle te huisves (d...  Read More
   NewerOlder