25 November 2023

Jeremia 4

Draai om!
Besny jou hart!
Kom tot inkeer en volg die Here!!
Dit is Jeremia se pleidooi dat die Here Juda nie hoef te straf vir afgodery nie!

Die jong Leeu wat opstaan en aan die kom is om hulle te veskeur is Nebukadnesar!

Here, dankie dat U ons oor en oor waarsku!
Help ons om van ons sonde te breuk en heilig voor U te leef.
U is die Leeu van Juda.