23 November 2023

2 Kronieke 24

Koning Jehoas se goeie regerings tyd, wat op ouderdom 7 begin het, het sleg geiendig na sy raadgewer die priester Jojada vir baie jare hom help regeer het maar toe gesterf het.
Die Here se oordeel het Jehoas en Juda getref nadat hulle Jojada se seun Sagaria vermoor het.

Here, help ons om U end uit getrou te dien!
U is die Vader van die vaderloses.