29 November 2023
2 Kronieke 26
Ussia het as ñ goeie koning geregeer, en dit het baie goed gegaan met Juda.
Maar, op 68 jarige ouderdom het Ussia, wat toe al 52 jaar lank koning was, hoogmoedig geraak en gedink hy kan net sowel in die tempel offer soos ñ priester.
Toe hulle hom wou stop was hy woedend, maar hy het egter melaats uitgeslaan en toe in afsondering gaan woon en is dood met die melaats.
Hierdie oom van Jesaja het ñ groot indruk gemaak op Juda, maar sy sukses was ook sy ondergang omdat hy nie nederig gebly het nie!
Here, maak nie saak hoe suksesvol ons is en hoe lank U ons n impak laat maak nie: dit bly U, nie ons nie!
Help dat ons dit elke dag besef en onsself nederig maak voor U, voordat ons hoogmoedige harte verneder word soos Ussia sn!
U is die Begin en Voleinder van allles!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026