20 November 2023

2 Kronieke 23

Johada die priester bring herlewing in Juda!
Hy stel weer ñ “seun” van Dawid aan op die troon!
Hy laat maak Atalia, die bose koningin dood!
Hy herstel weer die priesters en hulle diensbeurte.
Hy vernietig Baal en die baaltempel en laat maak die baal priester dood.
Daar kom ñ vreugde en vrede weer in die land want die volk dien weer die Here!

Here, ons bid vir Herlewing!
Mag Suid Afrika na U draai soos die Juda van Johada se tyd!
Us die Gees wat Lewe gee!!